Episodes
Wednesday Jun 30, 2010
Wednesday Jun 30, 2010
'n Medepligtige in 'n plaasmoord wat op 19 Oktober 1997 plaasgevind het, is na 12 jaar uiteindelik gevonnis. Die man is verlede jaar aangekeer. Alani Janeke van Landbou.com vertel meer oor wat tydens die voorval gebeur het.
Friday Jun 18, 2010
Friday Jun 18, 2010
Astral Foods en Country Bird brei hulle sakebelange na Zambië uit. Luister hier na 'n verduideliking oor in watter belange hulle nog betrokke wil raak. Alani Janeke van Landbou.com vertel meer.
Monday Jun 14, 2010
Monday Jun 14, 2010
Navorsers in Indië en Duitsland het al bevind dat selfone, en selfoontorings 'n invloed op heuningby getalle het, maar wetenskaplikes bevraagteken die studies. Luister hier na hoe die studie in Indië uitgevoer is. Alani Janeke van Landbou.com verduidelik.